Peppermint crisp tert

Alexander (7) se gunsteling resep: Pepermint Chrisp Yskastert, want dis vinnig en veilig!

1 Pakkie Tennis beskuitjies, fyngedruk en gesMelte botter bo-op vir die kors, druk dit vas in n tertbord en sit in d yskas tot die ander bestandele reg is.

 

500ml Room

1 Blikkie Gekookte Kondensmelk

1 PAkkie Butterscotch Kitspoeding

2 Pepermint Chrisp Sjokelade fyngekap

 

Metode:

Klits die room tot styf, gooi d kondensmelk en die kitspoeding by. Roer helfte van die pepermint chrisp met n houtlepel by. Gooi die mengsel bo-oor die tertkors, gooi die res vd sjokelade op en sit in die yskas. Geniet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

© copyright Eugene Smith 2012-2015 storiekas.com
CyberChimps